Jaarboeke

Fisioterapienavorsing 401


 
Modulekode FTP 401
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Teoretiese en praktiese toepassing van navorsingsbeginsels in fisioterapie. Dit behels die inhandiging van ‘n artikel gebaseer op navorsing.
Eksamenperiode: Oktober/November.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes RHC 451,RHC 452,FAR 382,FAR 381,FTP 300,FTP 301,POL 300
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Fisioterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences